top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Neil Sandilands & Die Band Wintertoer 2024 "Land & Sand"
Sun, Jun 30
|R230 | R322
Die EMMY-benoemde akteur en SAMA-benoemde musikant, Neil Sandilands toer wéér die land plat met sy raakvat orkes Schalk Joubert, Frank Freeman & Ronan Skillen. “Verlede jaar se toer, van die Kaap tot Limpopo, was een van die verrykendste ervarings van my loopbaan”, sê Sandilands.
Registration is Closed
See other events

bottom of page