top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
LIEWE HEKSIE EN DIE WALS | Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl 14:00
Sat, May 10
|R150
Haai oe julle stoute kabouters. Wat gebeur as Liewe Heksie deelneem aan Blommeland se eie Strictly Come Dancing? Weet sy dan ooit wat ’n wals is? En wat gebeur as Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas?


bottom of page