top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Sat, Sep 23
|R140
ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [12:00]
Eens op ‘n tyd, tussen Êrens en Nêrens. Iewers op die randjie van die woud. Weerklink die woorde van ‘n verhaal, geken deur jonk en oud. Op die Dorpie Nêrens word die storie vertel, as jy net vra. Van ‘n meisie wat ‘n Bloedrooi Mantel dra. Daar-en-dan, word sy Rooikappie gedoop.
![ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [12:00]](https://static.wixstatic.com/media/ceb01d_37f1b4b1dd564d38aa2c856909c9d65a~mv2.jpg/v1/fill/w_147,h_89,al_c,q_80,usm_0.66_1.00_0.01,blur_2,enc_auto/ceb01d_37f1b4b1dd564d38aa2c856909c9d65a~mv2.jpg)

bottom of page