
COMING SOON
LOKI & MARGOT ROTHMAN
Sat, Oct 24
|R230 | R391
In hierdie unieke broer-en-suster-vertoning neem Loki en Margot Rothman gehore op ’n reis deur die stories, herinneringe en musiek wat hul familie oor die jare gevorm het. Met oorspronklike liedjies en geliefde gunstelinge word lag, nostalgie en die besondere band van familie gevier.


Time & Location
Oct 24, 2026, 5:00 PM
R230 | R391
About the Event
In hierdie unieke broer-en-suster-vertoning neem Loki en Margot Rothman gehore op ’n reis deur die stories, herinneringe en musiek wat hul familie oor die jare gevorm het. Met oorspronklike liedjies en geliefde gunstelinge word lag, nostalgie en die besondere band tussen broer en suster verweef in ’n intieme viering van familie en tuiskoms.
Die kitaarvirtuoos Loki Rothman verras met sy meesterskap op verskeie instrumente, terwyl Margot se besonderse stem en haar begeleiding op klavier die vertoning met warmte en emosie aanvul.
‘n namiddag vol stories, harmonieë en die klanke wat die Rothman-familie se hartklop geword.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 340.00
+ZAR 51.00 SA VAT
+ZAR 9.78 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 320.00
+ZAR 48.00 SA VAT
+ZAR 9.20 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 SA VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 SA VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 SA VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 160.00
+ZAR 24.00 SA VAT
+ZAR 4.60 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 SA VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
