top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Mamma se groot seun met Schalk Bezuidenhout
Sun, Nov 09
|R207-R345
Schalk raak soos die goeie rooiwyn wat hy graag drink: Al hoe beter met die jare wat verbygaan. En snaakser. So wees lekker en koop ’n kaartjie en trakteer jou lagspiere (dit sit glo in jou maag, toe ons laas gekyk het) in die geselskap van een van SA, ag sommer die wêreld, se topkomediante.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page