VERTONINGS | PERFORMANCES
MARGIT MEYER-RÖDENBECK, DEON LOTZ & GARY NAIDOO| Rondomtalie/Marry-go-round Teks & Regie RAFIEK MAMMON
Fri, Jun 13
|R207 | R345 - Geen o/16 T | No u/16 L
Daar word beweer dat die verhoudingsterapeut, Mahesh Maharaj, die beste in die bedryf is. Met sy “alternatiewe” metodes kan hy enige verhouding back on track bring. Kan Mahesh vir Olivia en Alan help om hul huwelik van 12 jaar te red!


Time & Location
Jun 13, 2025, 7:00 PM
R207 | R345 - Geen o/16 T | No u/16 L
About the Event
Daar word beweer dat die verhoudingsterapeut, Mahesh Maharaj, die beste in die bedryf is. Met sy “alternatiewe” metodes kan hy enige verhouding back on track bring. Kan Mahesh vir Olivia en Alan help om hul huwelik van 12 jaar te red nadat Olivia vir Alan op die kombuistafel met ’n ander vrou betrap het? Hier sit die twee, in die derde van ses sessies, om te praat oor hul gevoelens. Met skreeusnaakse dog opregte gevolge.
It is said that the relationship therapist, Mahesh Maharaj, is the best in the business. With his “alternative” methods, he is able to get any relationship back on track. Can Mahesh help Olivia and Alan save their 12-year marriage after Olivia caught Alan on the kitchen table with another woman? Here they are, in the third of six sessions, talking about their feelings with hilarious, yet very sincere consequences.