VERTONINGS | PERFORMANCES
LIZE BEEKMAN | TUSSEN HIER EN DAAR
Sat, Jun 13
|R207 - R368
Sanger-liedjieskrywer LIZE is terug! Met haar nuwe album en vertoning - TUSSEN HIER EN DAAR - kom staan sy die kollig vol met van die mooiste melodieë en lirieke in Afrikaans uit haar kenmerkende skryfpen. Sy sing vir jou stories gebêre in lirieke wat die alledaagse inkleur soos net Lize kan.


Time & Location
Jun 13, 2026, 5:00 PM
R207 - R368
About the Event
Sanger-liedjieskrywer LIZE BEEKMAN is terug! Met haar nuwe album en vertoning - TUSSEN HIER EN DAAR - kom staan sy die kollig vol met van die mooiste melodieë en lirieke in Afrikaans uit haar kenmerkende skryfpen. Sy sing vir jou stories gebêre in lirieke wat die alledaagse inkleur soos net Lize kan. Dit is gehalte Afrikaanse musiek en beloof ’n intieme en sielvolle ervaring wat jou lank sal bybly.
Singer-songwriter LIZE BEEKMAN is back! With her new album and show – TUSSEN HIER EN DAAR – she takes the spotlight with some of the most beautiful melodies and lyrics in Afrikaans, penned in her distinctive style. She sings stories woven into lyrics that colour the everyday in a way only Lize can. This is quality Afrikaans music and promises an intimate, soulful experience that will stay with you long after the last note.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 320.00
+ZAR 48.00 VAT
+ZAR 9.20 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00