top of page

COMING SOON

MEL DIE STORIEVERTELLER | Internet Sensasie

Fri, Sep 05

|

R184 - R253

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning,


Tickets Are Not on Sale
MEL DIE STORIEVERTELLER | Internet Sensasie
MEL DIE STORIEVERTELLER | Internet Sensasie

Time & Location

Sep 05, 2025, 7:00 PM

R184 - R253

About the Event

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.  Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!

Share This Event

Where the West Coast Takes Centre Stage.

Hidden within the old crayfish fridges of Paternoster, Die Koelkamers Teater has been transformed into an intimate destination for live music, theatre, comedy and unforgettable evenings. Once built to preserve the West Coast’s fishing heritage, this unique space now brings people together through performance, storytelling and shared experiences — where every event becomes part of the West Coast story.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page