VERTONINGS | PERFORMANCES
OMWENTELINGE 'N PAPIERSPEL | Jana Cilliers & Koos Kombuis | MATINÉE
Sun, Mar 15
|R230 - R437
Om ons 5de verjaarsdag te vier, bring ons twee ikone op een verhoog. Direk van die Woordfees kom Jana Cilliers en Koos Kombuis saam in "Omwentelinge" ’n intieme woord-en-musiekaanbieding oor die draaie van die lewe, taal en lied. "‘n Papierspel op note tussen twee kreatiewe swerwers. “


Time & Location
Mar 15, 2026, 12:00 AM
R230 - R437
About the Event
Om Die Koelkamers-Teater se 5de verjaarsdag te vier, bring ons met trots twee ikone op een verhoog.
Direk van die Woordfees kom Jana Cilliers en Koos Kombuis saam in Omwentelinge — ’n intieme woord-en-musiekaanbieding waar taal, liriek en wysie mekaar ontmoet. Hulle besin oor die draaie van die lewe, die dinge wat ons vorm, en die musiek wat ons almal verbind.
Omwentelinge is poëties, eerlik en soms speels: ’n gesprek tussen twee kreatiewe swerwers, ingekleur deur Koos se eiesoortige liedjies en Jana se fyn teks.
✨ ’n Unieke geleentheid om twee van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars saam te beleef.
Teks en samestelling: Jana Cilliers
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 380.00
+ZAR 57.00 SA VAT
+ZAR 10.93 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 380.00
+ZAR 57.00 SA VAT
+ZAR 10.93 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 340.00
+ZAR 51.00 SA VAT
+ZAR 9.78 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 SA VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 260.00
+ZAR 39.00 SA VAT
+ZAR 7.48 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 SA VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 SA VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Total
ZAR 0.00