top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
BITTER LEKKER Wes Kaapse Toer met POSDUIF
Fri, Dec 20
|R173 - R253
Hierdie Desember kan jy deel wees van die BitterLekker Weskaap toer—’n viering van Suid-Afrika se onafhanklike musiektalent. Met die geliefde Posduif as hoofkunstenaar. Posduif, met hul hartroerende lirieke en kragtige optredes, het hulle plek gevestig as een van die land top kunstenaars.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page