top of page

COMING SOON

POSDUIF

Sat, Sep 20

|

R173 - R253

Posduif is ‘n 6 stuk Suid-Afrikaanse musiekgroep wat ‘n boodskap van hoop bring. Hulle vier graag samesyn en goeie tye. Hulle glo in outentike, opregte en toeganklike waardes. Hulle is ‘n goeie groep wat goeie musiek maak vir goeie mense!

Tickets Are Not on Sale
See other events
POSDUIF
POSDUIF

Time & Location

Sep 20, 2025, 5:00 PM

R173 - R253

About the Event

Slegs ‘n paar maande na die vrystelling van hul debuutalbum, ‘Niks Vergelyk’, het hierdie ongelooflike groep musikante ‘n opnamekontrak met die legendariese Kosie van Niekerk en Select (Sony) losgeslaan en ‘n SAMA (South African Music Award) vir Beste Pop Album huis toe gebring. 

Alhoewel hulle in 2018 gestig is, het hierdie groep talentvolle musikante in 2019 ontplof het met hul debuut Brandy Special. Hierdie treffer het reeds meer as 500 000 mense op sosiale media aan die dans gekry. 

Hierdie unieke en energieke groep word met ope arms op van Suid-Afrika se gewildste verhoë ontvang. Die afgelope twee jaar het Posduif skare laat saamsing en dans onder andere Weiveld, Heroes, Padstal en The Daisy Jones Bar at OMG.

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page