
COMING SOON
RAAF
Fri, Dec 18
|R253 - R403
RAAF skop hulle Desember-toer af op ’n plek wat amper voel asof dit nog altyd bedoel was om deel van hulle musiek en reis te wees – Paternoster.


Time & Location
Dec 18, 2026, 7:00 PM
R253 - R403
About the Event
RAAF by Die Koelkamers | Paternoster
RAAF skop hulle Desember-toer af op ’n plek wat amper voel asof dit nog altyd bedoel was om deel van hulle musiek en reis te wees – Paternoster.
Want “die Here weet…” daar is min plekke waar RAAF se musiek lekkerder gaan klink as hier, met die Weskus in die agtergrond en ’n hele Desember-toer wat voorlê.
RAAF se optredes is emosioneel en meesleurend, maar terselfdertyd rou, energiek en deurdrenk met ’n onmiskenbare rock-’n-roll gees - ’n dinamiese mengsel van folk, rock, poësie en storievertelling wat net soveel lewe op ’n verhoog bring as wat dit hart en siel raak. Dit is nie werk wat in netjiese boksies pas nie - volgens aanhangers is dit die toekoms van Afrikaans.
Van die stiller oomblikke wat jou hart ’n bietjie vasvat tot die liedjies waar niemand meer kan stil sit nie. Dis ’n konsert om saam te beleef,…
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 350.00
+ZAR 52.50 SA VAT
+ZAR 10.06 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 350.00
+ZAR 52.50 SA VAT
+ZAR 10.06 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 320.00
+ZAR 48.00 SA VAT
+ZAR 9.20 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 SA VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 250.00
+ZAR 37.50 SA VAT
+ZAR 7.19 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 250.00
+ZAR 37.50 SA VAT
+ZAR 7.19 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 220.00
+ZAR 33.00 SA VAT
+ZAR 6.33 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
