
COMING SOON
SAX IN AFRIKAANS met HIRAM KOOPMAN
Sat, May 23
|R207 - R345
Na 17 jaar professionele saksofoon speel en die wêreld deurtoer het, bring Hiram Koopman met Sax in Afrikaans die klassieke Afrikaanse musiek waarop hy grootgeword het, op ’n unieke manier tot lewe. Verwag treffers soos “Hillbrow”, “Voshaarnooi”, “Blouberg se Strand” en meer.


Time & Location
May 23, 2026, 5:00 PM
R207 - R345
About the Event
Na 17 jaar professionele saksofoon speel en die wêreld deurtoer het, bring Hiram Koopman met Sax in Afrikaans die klassieke Afrikaanse musiek waarop hy grootgeword het, op ’n unieke manier tot lewe. Verwag treffers soos “Hillbrow”, “Voshaarnooi”, “Blouberg se Strand” en meer, vertolk soos jy dit nog nie gehoor het nie.
Die aand is nie net musiek nie - Hiram deel ook stories van sy musikale ervarings. Sy musikale regisseur, Grandall Vlotman, ondersteun die vertolkings op klavier, saam met ’n volle orkes wat die klassiekers ekstra ryk en lewendig maak.
