
COMING SOON
SES SNARE | Blackie Swart, Mel Botes, Mathys Roets, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter en Thean Kotze
Sat, Aug 08
|R207 - R368
Yes Snare, Blackie Swart, Mel Botes, Mathys Roets, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter en Thean Kotze, die manne is ouer, wyser en nog beter musikante as wat hulle destyds reeds was. Kom geniet ‘n nostalgiese reis saam met die Snare wat al die ou treffers speel waarvoor hulle bekend geword het.


Time & Location
Aug 08, 2026, 5:00 PM
R207 - R368
About the Event
Die bekende groep Ses Snare doen jaarliks ‘n paar konserte met die oorspronklike groep wat destyds in 2009 by die KKNK gedebuteer het en daarna vir meer as tien jaar die land plat getoer het.
Die manne is ouer, wyser en nog beter musikante as wat hulle destyds reeds was. Kom geniet ‘n nostalgiese reis saam met die Snare wat al die ou treffers speel waarvoor hulle bekend geword het.
Met: Blackie Swart, Mel Botes, Mathys Roets, Leon Ecroignard, Wouter van de Venter en Thean Kotze.
