top of page

COMING SOON

KINDERTEATER: SLAPENDE SKOONHEID & Die Bose Feë | Deur Siobhan Taljaard | The Stage performing Arts Studio 14:00

Sat, Oct 04

|

R150

In die verre Noorde – in ’n koninkryk so mooi, waar die wolke aan die hemel hang en die son sak in goud en rooi – begin ’n storie vir die eeue, vir almal om te hoor. ’n Storie van ’n baba, ’n bose en woorde wat kan toor.

Tickets Are Not on Sale
See other events
KINDERTEATER: SLAPENDE SKOONHEID & Die Bose Feë | Deur Siobhan Taljaard | The Stage performing Arts Studio 14:00
KINDERTEATER: SLAPENDE SKOONHEID & Die Bose Feë | Deur Siobhan Taljaard | The Stage performing Arts Studio 14:00

Time & Location

Oct 04, 2025, 2:00 PM

R150

About the Event

The Stage Performing Arts Studio bied aan:

Slapende Skoonheid & die Bose Feë

In die verre Noorde – in ’n koninkryk so mooi, waar die wolke aan die hemel hang en die son sak in goud en rooi – begin ’n storie vir die eeue, vir almal om te hoor. ’n Storie van ’n baba, ’n bose en woorde wat kan toor.

Met oorspronklike choreografie deur Braeden Buys, ’n slim en verrassende teks deur Siobhan Taljaard, en regie vol kleur en karakter deur Yolandè Rabè, is dié produksie alles behalwe slapend. Hierdie unieke hervertelling van die klassieke sprokie beloof om gehore te laat skaterlag, sing en saam droom…

Met Chanté Schagen as die Slapende Skoonheid en Marlon Britz as die Bose Feë, word kykers ingesleep in ’n wêreld van feëtjies en foutlose vloeke.

‘n Sprokiesverhaal vir die hele gesin – met ’n moderne kinkel, kleurryke kostuums, vrolike liedjies en tonele…

Share This Event

Die Koelkamers Teater Paternoster
A unique theatre on South Africa’s West Coast, celebrating live music, performance, art, and creativity.

📍 Paternoster Waterfront,1 Kreefte Street, Paternoster, South Africa
 📧 janmalan@janmalan.com | 082 554 0775

Experience the magic in person — and be part of something extraordinary.

Die Koelkamers Teater reserves the right to make changes to events, pricing, and information without prior notice.

© 2021 Die Koelkamers Teater. All rights reserved.

bottom of page