top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
Sondag met SARAH. | SARAH THERON - MOEDERSDAG
Sun, May 11
|R161 - R276
Hulle noem haar die “Diva-RSA” en Sarah Theron lag lekker oor dié troetelnaam. “Wat is ‘n diva tog nou eintlik? Seker maar ‘n meisie wat nie bang is vir ‘n lang, harde noot nie – een wat die Blues ook ken en met haar hele hart kan sing.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page