top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
KINDERTEATER | SONJA & TJOKKER
Sat, Feb 21
|R150
Sonja en Tjokker vermaak sedert 2012 gehore reg oor Suid Afrika. Ons besoek gereeld kleuterskole, die grondslagfase van laerskole, feeste en kerke met ‘n aksiebelaaide program vir die jongspan. Ons sing bekende en nuwe liedjies in Afikaans en Engels tydens hierdie interaktiewe en leersame program.


bottom of page