VERTONINGS | PERFORMANCES
SPOEGWOLF (Vrydag) UITVERKOOP!
Fri, Jan 23
|R345-R575
Spoegwolf is 'n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang, rymklets) en Danie du Toit (sang, kitaar, klavier).

Time & Location
Jan 23, 2026, 7:00 PM
R345-R575
About the Event
Spoegwolf is 'n Afrikaanse musiekgroep van die Paarl, Suid-Afrika wat in Februarie 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Moskou du Toit (tromme, perkussie en sang), Chris von Wielligh (kitaar, klavier), Albert van der Merwe (baskitaar, sang, rymklets) en Danie du Toit (sang, kitaar, klavier).
Van hulle treffers is Loerie, Lenie Blou, Bittermaan en Somerset-Wes. Spoegwolf het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaanse musiekgroep te wees om die nommer een plek op die Apple Music treffersparade in Suid-Afrika te beklee.
Spoegwolf is a South African alternative rock band, formed in 2012. The group comprises Danie du Toit (vocals, guitar), Moskou du Toit (drums), Chris von Wielligh (guitar, piano), and Albert van der Merwe (bass, vocals, rap). Known for their blend of alternative rock and thoughtful folk-pop, Spoegwolf has released multiple acclaimed albums, including Somer (2015), Die Donker Toring (2017), and Koma (2019).