top of page

COMING SOON
Teater op Toer - PROOI / PREY | Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Ryan Rossouw en Penny Wolhuter
Sat, Aug 29
|R230
’n Bekroonde, grensverskuiwende teaterervaring wat jou nie net laat kyk nie—maar laat deel word. Met topklas vertolkings en skerpsinnige regie, dit is rou en ontstellend. Wenner van ’n Naledi vir Beste Grensverskuiwende Produksie.
Tickets Are Not on Sale


Time & Location
Aug 29, 2026, 12:00 PM
R230
About the Event
Prooi/Prey
Teks: Johann Smith en Henque Heymans
Met: Sue Diepeveen, Ignatius van Heerden, Ryan Rossouw en Penny Wolhuter
Regie: Johan van der Merwe, Johann Smith en consultant regisseur Lihan Pretorius
Tydsduur: 70 minute
Ouderdomsbeperking: 18 SNLV
bottom of page
