VERTONINGS | PERFORMANCES
TIETELOGIE TOTTIKUNDE | DIE WETNSKAP VAN LIEFDE! met Timothy Kieswetter
Sat, Aug 01
|R184 - R322
Hoekom is dit dat seuntjies dogtertjies se hare trek wanneer hulle eintlik van hulle hou en dogtertjies hulle hare terug gooi en ogies maak nog voordat hulle oud genoeg is om makeup te dra? Want die bloudruk van liefde is reeds in ons DNA van kindsbeen af.


Time & Location
Aug 01, 2026, 5:00 PM
R184 - R322
About the Event
Hoekom is dit dat seuntjies dogtertjies se hare trek wanneer hulle eintlik van hulle hou en dogtertjies hulle hare terug gooi en ogies maak nog voordat hulle oud genoeg is om makeup te dra?
Want die bloudruk van liefde is reeds in ons DNA van kindsbeen af. Dit vorm ons, dit begelei ons en dit foeter ons lewens op as ons dit nie verstaan en bestuur nie.
Ons instinktiewe soektog tot liefde is iets wat ons nie van kan wegskram nie. En ons gaan dit onbewustelik soek in elke verhouding waarin ons is. En as ons dit nie daarin vind nie, gaan ons al ons toys uit die kot begin gooi.
Gelukkig hoef ons nie meer blindelings die emosies en up’s and down’s van liefde te trotseer nie, daar is ‘n padkaart, ‘n kompas, ‘n antwoord.
Timothy Kieswetter, in sy nuutste couples komedie, “Tietelogie en Tottikunde”, ontbloot hy die wetenskap…
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row C (Premium)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 160.00
+ZAR 24.00 VAT
+ZAR 4.60 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Total
ZAR 0.00