top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
TOLLIE PARTON | HOOFSEUN
Fri, Feb 14
|R184 - R299
Hoofseun is ‘n komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge in die gesig te staar, as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou ‘n fopdosser met die naam Tollie Parton. Hoe gegeur so iets?
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page