top of page
VERTONINGS | PERFORMANCES
VALIANT SWART
Fri, Feb 07
|R138 | R276
Valiant Swart is een van die voorste liedjieskrywers in Afrikaans, met 'n loopbaan wat oor meer as 30 jaar strek. Hy het sy debuutalbum, Die Mystic Boer, in 1996 vrygestel en het sedertdien 'n verdere 15 albums vrygestel wat met lof deur kritici ontvang is.
Tickets Are Not on Sale
See other events

bottom of page