top of page

COMING SOON
VALIANT SWART ft. JAKE GUNN
Sun, Aug 09
|R207 - R345
Valiant Swart, 'n man met 'n kitaar, 'n storie en reeds meer as 20 albums op sy kerfstok, is een van die mees geliefde Afrikaanse musikante van sy tyd. Liedjies soos Sonvanger het deel geword van die Afrikaanse musikale kultuurskat en 'n onuitwisbare spoor in mense se harte gelaat.
Tickets Are Not on Sale
See other events

Time & Location
Aug 09, 2026, 12:00 PM
R207 - R345
About the Event
Valiant Swart, 'n man met 'n kitaar, 'n storie en reeds meer as 20 albums op sy kerfstok, is een van die mees geliefde Afrikaanse musikante van sy tyd. Liedjies soos Sonvanger het deel geword van die Afrikaanse musikale kultuurskat en 'n onuitwisbare spoor in mense se harte gelaat. Hy deurkruis al vir langer as dertig jaar die land met sy kitaar en stories - van intieme teaters tot groot fees-verhoe, van Oppikoppi tot oorsee - Valiant lewer elke keer 'n vertoning wat gehore betower en telkemale laat terugkom.
Hierdie slag deel hy die verhoog met die veelsydige musikant Jake Gunn, en dit beloof om 'n besonderse aand van onvergeetlike musiek, vermaak en kos uit die boonste rakke te wees.
bottom of page
