
COMING SOON
VOLK bied aan WIE IS BERNOLDUS NIEMAND?
Sat, Dec 05
|R207-R368
Wie Is Bernoldus Niemand? bring nuwe lewe aan die legendariese 1985-album wat die Voëlvry-beweging geïnspireer het. Met VOLK se vars interpretasie word dié ikoniese werk herbesoek – 'n kragtige huldeblyk aan 'n album wat sy tyd vooruit was en steeds relevant bly.


Time & Location
Dec 05, 2026, 5:00 PM – 7:00 PM
R207-R368
About the Event
Met VOLK: Frank Freeman (kitaar en sang), Dillon Myburgh (tromme), Mika Burger (baskitaar), André Hough (klank)
Wie Is Bernoldus Niemand? Dié titel verwys natuurlik na Bernoldus Niemand se kultusalbum uit 1985 wat met snitte soos “Hou my vas, korporaal” en “Snor City” die Voëlvry-beweging geïnspireer het. Met een oog op die verlede en een oog op die toekoms gee VOLK nuwe lewe aan dié legendariese album wat in die politieke klimaat van Suid-Afrika in die middel-1980’s geweldige dapperheid geverg het om op te neem en uit te reik.
________________________________________________________________________________________________________________________
With VOLK: Frank Freeman (guitar, voice), Dillon Myburgh (drums), Mika Burger (bass guitar), André Hough (sound)
The album Wie Is Bernoldus Niemand? transcends its title, achieving cult status since 1985. VOLK, led by Frank Freeman, reinterprets Bernoldus Niemand’s groundbreaking work, reviving songs like “Hou my vas korporaal” and “Snor City.” This production honors the Voëlvry movement’s legacy, balancing past bravery with future vision.
Tickets
Row A (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 320.00
+ZAR 48.00 SA VAT
+ZAR 9.20 ticket service fee
Row B (Premium)
Reserveer 'n plek in die eerste 3 rye op gemaklike stoele of dubbel banke. | Reserve a seat in the first 3 rows on comfortable chairs or double sofas.
ZAR 300.00
+ZAR 45.00 SA VAT
+ZAR 8.63 ticket service fee
Row C (Standard)
ZAR 280.00
+ZAR 42.00 SA VAT
+ZAR 8.05 ticket service fee
Row D (Standard)
ZAR 240.00
+ZAR 36.00 SA VAT
+ZAR 6.90 ticket service fee
Row E (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 SA VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Row F (Standard)
ZAR 180.00
+ZAR 27.00 SA VAT
+ZAR 5.18 ticket service fee
Row G (Standard)
ZAR 200.00
+ZAR 30.00 SA VAT
+ZAR 5.75 ticket service fee
Total
ZAR 0.00
