top of page

Space for creatives, performing arts, fine arts, photography, book launches & live music. 

OPKOMENDE VERTONINGS / UPCOMING EVENTS

  • JOHAN LIEBENBERG & CHLOE EDDY pays tribute to the Divas & Divos such as Shirley Bassey - Neil Diamond - Barbra Streisand - Micheal Bublé - Brandi Carlile - Bruce Springsteen - Tina Turner - Joe Cocker-Janis Joplin & more. PLEASE NOTE: This show is also a birthday party for one of our patrons.
  • Eens op ‘n tyd, tussen Êrens en Nêrens. Iewers op die randjie van die woud. Weerklink die woorde van ‘n verhaal, geken deur jonk en oud. Op die Dorpie Nêrens word die storie vertel, as jy net vra. Van ‘n meisie wat ‘n Bloedrooi Mantel dra. Daar-en-dan, word sy Rooikappie gedoop.
  • Eens op ‘n tyd, tussen Êrens en Nêrens. Iewers op die randjie van die woud. Weerklink die woorde van ‘n verhaal, geken deur jonk en oud. Op die Dorpie Nêrens word die storie vertel, as jy net vra. Van ‘n meisie wat ‘n Bloedrooi Mantel dra. Daar-en-dan, word sy Rooikappie gedoop.
  • STEVE NEWMAN , WENDY OLDFIELD pairs up with ASHISH JOSHI, 3 incredible musicians that will take you on a mystical journey to far away places and worlds unknown. Long time friends and musical family come together to perform tunes and pieces from their cumulative life time musical offerings.
  • In this popular show Luna Paige sings songs by the most influential women in blues and shared stories about these formidable women. Paige's own songs are often laced with blues undertones - whether her songs have a country-blues or blues-rock flavour- the influence is evident
  • Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk Louw) hóór wat kelners moontlik hulle klante hardop sou wou toesnou.
  • NADINE gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur. Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somers geel begelei tot in die indigo blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery.
  • Audiences have been bowled over by this well-loved tale By Hans Christian Andersen gets a fresh new look this winter. With a distinctly South African flavour, actors Henu Badenhorst and Jessie Diepeveen take us on a journey behind the scenes at the emperor’s palace.
  • Audiences have been bowled over by this well-loved tale By Hans Christian Andersen gets a fresh new look this winter. With a distinctly South African flavour, actors Henu Badenhorst and Jessie Diepeveen take us on a journey behind the scenes at the emperor’s palace.
  • Don Vino and Selim Kagee Present 'Love Notes': A captivating duet concert of timeless love songs.
  • Andre The Hilarious Hypnotist celebrates a record breaking 25 years on stage as South Africa`s very own convener of the strange, weird and wonderful. With his ability to change ordinary people into extraordinary actors, his show is guaranteed to leave you in stitches.
  • Johannes Kerkorrel. 20 jaar later. Nooit vergete. Amanda Strydom bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig. Die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Kunstenaars: Amanda Strydom, Coenraad Rall, Frank Freeman
  • Anna doen ‘n program van gunstelingmusiek uit haar repertoire. ’n vertoning met ’n verskeidenheid so reg in Anna se styl; jazzy, smokey latino ritmes, swing Bossa Novas, ’n paar songs van haar Shirley Bassey Tribute en dan natuurlik ‘n paar van haar eie treffers o.a. Die Gipsy in Jou Oë.
  • Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe "fairy dust" begin skitter, en 'n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om 'n splinternuwe song te skep? Om ‘n liedjie te skryf kan helend, grondverskuiwend of selfs ontblotend wees.
  • “ME AND MR. CLAPTON” – A Tribute Show Enjoy acclaimed vocalist Mel Botes’ valve-driven electric guitar and virtuosic acoustic guitar playing!
  • Mathys Roets en Jacobus Silwer neem jou saam op reis met die mooiste Afrikaanse musiek van die laaste paar dekades. Met onder meer Lisa se Klavier, Sonvanger, Vier Seisoene Kind, Droomvrou en Liedjie vir jou, deel hulle ‘n avontuur in Afrikaans wat hulle kleintyd reeds begin het.
  • Neil Nachtrein, liedjiemaker, storiewewer, kitaartokkelaar, Vrystater. Sy vertonings is oorspronklik/uniek Afrikaans, sy verhoogpersoonlikheid is lig en komies, maar tussen woorde en stilstes trek hy jou in en vat jou op reis...al is dit na binne.
  • Twee hansworse uit 2052 vertel die storie van ’n grensposbewaarder, Guppie. Hy bly in die Republiek van die Kapok-boerevereniging. Dit is so vernoem nadat ’n aardbewing ’n skeur rondom ’n stukkie grond met 12 plase, twee opgaardamme en ’n kerk veroorsaak het.
bottom of page