top of page


- Fri, Dec 08R184 | R345.00Dec 08, 7:00 PMR184 | R345.00Dec 08, 7:00 PMR184 | R345.00Johan Liebenberg, our favourite Neil Diamond Tribute singer decided to combine several of his favourite story tellers in one show. DIAMOND & THE STORYTELLERS Johan’s new show features Neil Diamond, Kris Kristofferson, Cat Stevens, Johnny Cash, Bruce Springsteen, Leonard Cohen & others
- Sat, Dec 09R184 | R345.00Dec 09, 5:00 PMR184 | R345.00
- Wed, Dec 13R161 - R 276Dec 13, 7:00 PMR161 - R 276
- Thu, Dec 14R100Dec 14, 6:00 PMR100
- Dec 17, 12:00 PMR184 - R288Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.
- Dec 23, 11:00 AMR207-R345Jak de Priester sluit die jaar af met twee optredes by die pragtige Koelkamers in Paternoster. Die jaar was weer vol met stories en nuwe liedjies en Jak de Priester deel alles in sy show met die gehoor. Dit is ook amper Kersfees so die gevoel van feestelikheid is in die lug.
- Sat, Dec 23R276 - R368Dec 23, 5:00 PMR276 - R368Dec 23, 5:00 PMR276 - R368Taking centre stage is Mel Botes, undoubtedly one of South Africa's most talented guitarists and songwriters. Mel Botes, on lead guitar and vocals, is not alone in presenting this smorgasbord of high quality retro-music to both rock music lovers and die-hard Pink Floyd fans.
- Tue, Jan 02R174 - R288Jan 02, 2024, 6:00 PMR174 - R288
- Sun, Jan 07R161 - R299Jan 07, 2024, 5:00 PMR161 - R299Jan 07, 2024, 5:00 PMR161 - R299Get ready to rock out to the biggest hits of the 80s, as The Morning After band, who brought you their “Country Roads” show, bring you their ultimate 80s tribute show. Further Info: When it comes to the 80s, it wins hands down for the most memorable songs of all time! Featuring some of the greatest.
- Jan 10, 2024, 7:00 PMR161 - R184Mel deel humoristiese staaltjies oor die drie wesens saam wie sy ‘n kamer moes deel, hoekom sy matte bo teëls verkies en die vier vlakke tydens ‘n huis partjie. Sy stel ook haar dronk alter-ego, Melissa, aan ons voor. Daar is ook altyd plek vir ‘n bietjie gehoor interaksie en geselsies.
- Jan 13, 2024, 5:00 PMR138 - R207Hierdie opkomende liedjieskrywer en sangeres het onlangs duisende harte gesteel in Suid-Afrika nadat haar musiek ontplof het op Facebook. Kom luister na haar unieke stem, liedjies sowel as haar weergawe van The Story (Brandi Carlile) wat viraal gegaan het in Suid-Afrika.
Exhibitions
Store
bottom of page