top of page
Screenshot_2023-07-14_at_12.57.45-removebg-preview.png
  • JOHAN LIEBENBERG & CHLOE EDDY pays tribute to the Divas & Divos
    JOHAN LIEBENBERG & CHLOE EDDY pays tribute to the Divas & Divos
    Fri, Sep 22
    R184 - R345
    Sep 22, 7:00 PM
    R184 - R345
    Sep 22, 7:00 PM
    R184 - R345
    JOHAN LIEBENBERG & CHLOE EDDY pays tribute to the Divas & Divos such as Shirley Bassey - Neil Diamond - Barbra Streisand - Micheal Bublé - Brandi Carlile - Bruce Springsteen - Tina Turner - Joe Cocker-Janis Joplin & more. PLEASE NOTE: This show is also a birthday party for one of our patrons.
  • ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [12:00]
    ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [12:00]
    Sat, Sep 23
    R140
    Sep 23, 12:00 PM
    R140
    Sep 23, 12:00 PM
    R140
    Eens op ‘n tyd, tussen Êrens en Nêrens. Iewers op die randjie van die woud. Weerklink die woorde van ‘n verhaal, geken deur jonk en oud. Op die Dorpie Nêrens word die storie vertel, as jy net vra. Van ‘n meisie wat ‘n Bloedrooi Mantel dra. Daar-en-dan, word sy Rooikappie gedoop.
  • ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [15:00]
    ROOIKAPPIE & WOLF | Oos Wes, Tuis Bes... [15:00]
    Sat, Sep 23
    R140
    Sep 23, 3:00 PM
    R140
    Sep 23, 3:00 PM
    R140
    Eens op ‘n tyd, tussen Êrens en Nêrens. Iewers op die randjie van die woud. Weerklink die woorde van ‘n verhaal, geken deur jonk en oud. Op die Dorpie Nêrens word die storie vertel, as jy net vra. Van ‘n meisie wat ‘n Bloedrooi Mantel dra. Daar-en-dan, word sy Rooikappie gedoop.
  • STEVE NEWMAN ft. Wendy Oldfield & Ashish Joshi
    STEVE NEWMAN ft. Wendy Oldfield & Ashish Joshi
    Wed, Sep 27
    R140 - R288
    Sep 27, 7:00 PM
    R140 - R288
    Sep 27, 7:00 PM
    R140 - R288
    STEVE NEWMAN , WENDY OLDFIELD pairs up with ASHISH JOSHI, 3 incredible musicians that will take you on a mystical journey to far away places and worlds unknown. Long time friends and musical family come together to perform tunes and pieces from their cumulative life time musical offerings.
  • LUNA PAIGE | LADY SINGS THE BLUES ft. Shaun Johannes (Bass) & Michael Bester (Guitar)
    LUNA PAIGE | LADY SINGS THE BLUES ft. Shaun Johannes (Bass) & Michael Bester (Guitar)
    Sep 29, 7:00 PM
    R115 - R230
    In this popular show Luna Paige sings songs by the most influential women in blues and shared stories about these formidable women. Paige's own songs are often laced with blues undertones - whether her songs have a country-blues or blues-rock flavour- the influence is evident
  • SJARRAP EN EET JOU KOS! met ILNE FOURIE | Eenvroutoneelstuk
    SJARRAP EN EET JOU KOS! met ILNE FOURIE | Eenvroutoneelstuk
    Sat, Sep 30
    Kaartjies vanaf R138
    Sep 30, 5:00 PM – 7:00 PM
    Kaartjies vanaf R138
    Sep 30, 5:00 PM – 7:00 PM
    Kaartjies vanaf R138
    Betree die gedagtewêreld van die kelner om vanuit daardie uiters intieme kennismaking, die (on-)heilige, nooit gehoorde dinge (met apologie aan N.P. van Wyk Louw) hóór wat kelners moontlik hulle klante hardop sou wou toesnou.
  • NADINE - KLEURE | ‘n Reenboog van kleure oor dekades van treffers
    NADINE - KLEURE | ‘n Reenboog van kleure oor dekades van treffers
    Fri, Oct 06
    R184 - R288
    Oct 06, 7:00 PM
    R184 - R288
    Oct 06, 7:00 PM
    R184 - R288
    NADINE gaan terug in tyd en herroep die grootste treffers van dekades in kleur. Soos die seisoene van die lewe ons in skakerings van warm somers geel begelei tot in die indigo blou van winter, verf Nadine voort op haar suksesverhaal van Skildery.
  • THE EMPEROR'S NEW CLOTHES [11:00]
    THE EMPEROR'S NEW CLOTHES [11:00]
    Sat, Oct 07
    R140
    Oct 07, 11:00 AM
    R140
    Oct 07, 11:00 AM
    R140
    Audiences have been bowled over by this well-loved tale By Hans Christian Andersen gets a fresh new look this winter. With a distinctly South African flavour, actors Henu Badenhorst and Jessie Diepeveen take us on a journey behind the scenes at the emperor’s palace.
  • THE EMPEROR'S NEW CLOTHES [14:00]
    THE EMPEROR'S NEW CLOTHES [14:00]
    Sat, Oct 07
    R140
    Oct 07, 2:00 PM
    R140
    Oct 07, 2:00 PM
    R140
    Audiences have been bowled over by this well-loved tale By Hans Christian Andersen gets a fresh new look this winter. With a distinctly South African flavour, actors Henu Badenhorst and Jessie Diepeveen take us on a journey behind the scenes at the emperor’s palace.
  • LOVE NOTES | Don Vino & Selim Kagee
    LOVE NOTES | Don Vino & Selim Kagee
    Sun, Oct 08
    R175 - R290
    Oct 08, 12:00 PM
    R175 - R290
    Oct 08, 12:00 PM
    R175 - R290
    Don Vino and Selim Kagee Present 'Love Notes': A captivating duet concert of timeless love songs.
  • ANDRE THE HILARIOUS HYPNOTIST!
    ANDRE THE HILARIOUS HYPNOTIST!
    Fri, Oct 13
    R115 - R253
    Oct 13, 7:00 PM
    R115 - R253
    Oct 13, 7:00 PM
    R115 - R253
    Andre The Hilarious Hypnotist celebrates a record breaking 25 years on stage as South Africa`s very own convener of the strange, weird and wonderful. With his ability to change ordinary people into extraordinary actors, his show is guaranteed to leave you in stitches.
  • HOE ONS VOEL | Amanda Strydom, Coenraad Rall en Frank Freeman | Geondersteun deur  Wordslingers Publishing Corporation
    HOE ONS VOEL | Amanda Strydom, Coenraad Rall en Frank Freeman | Geondersteun deur  Wordslingers Publishing Corporation
    Oct 14, 5:00 PM
    R207 - R276
    Johannes Kerkorrel. 20 jaar later. Nooit vergete. Amanda Strydom bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig. Die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Kunstenaars: Amanda Strydom, Coenraad Rall, Frank Freeman
  • ANNA DAVEL in Konsert
    ANNA DAVEL in Konsert
    Wed, Oct 18
    R285
    Oct 18, 10:30 AM
    R285
    Oct 18, 10:30 AM
    R285
    Anna doen ‘n program van gunstelingmusiek uit haar repertoire. ’n vertoning met ’n verskeidenheid so reg in Anna se styl; jazzy, smokey latino ritmes, swing Bossa Novas, ’n paar songs van haar Shirley Bassey Tribute en dan natuurlik ‘n paar van haar eie treffers o.a. Die Gipsy in Jou Oë.
  • ANNA DAVEL | Daarom skryf ek ...
    ANNA DAVEL | Daarom skryf ek ...
    Wed, Oct 18
    R184 - R322
    Oct 18, 7:00 PM
    R184 - R322
    Oct 18, 7:00 PM
    R184 - R322
    Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe "fairy dust" begin skitter, en 'n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om 'n splinternuwe song te skep? Om ‘n liedjie te skryf kan helend, grondverskuiwend of selfs ontblotend wees.
  • MEL BOTES - Me & Mr Clapton
    MEL BOTES - Me & Mr Clapton
    Fri, Oct 20
    R138 - R271
    Oct 20, 7:00 PM
    R138 - R271
    Oct 20, 7:00 PM
    R138 - R271
    “ME AND MR. CLAPTON” – A Tribute Show Enjoy acclaimed vocalist Mel Botes’ valve-driven electric guitar and virtuosic acoustic guitar playing!
  • AFRIKAANS TAAL VAN MY HART | MATHYS ROETS & JACOBUS SILWER
    AFRIKAANS TAAL VAN MY HART | MATHYS ROETS & JACOBUS SILWER
    Sat, Oct 21
    R184 - R368
    Oct 21, 5:00 PM
    R184 - R368
    Oct 21, 5:00 PM
    R184 - R368
    Mathys Roets en Jacobus Silwer neem jou saam op reis met die mooiste Afrikaanse musiek van die laaste paar dekades. Met onder meer Lisa se Klavier, Sonvanger, Vier Seisoene Kind, Droomvrou en Liedjie vir jou, deel hulle ‘n avontuur in Afrikaans wat hulle kleintyd reeds begin het.
  • Neil Nachtrein
    Neil Nachtrein
    Fri, Oct 27
    R184 - R288
    Oct 27, 7:00 PM
    R184 - R288
    Oct 27, 7:00 PM
    R184 - R288
    Neil Nachtrein, liedjiemaker, storiewewer, kitaartokkelaar, Vrystater. Sy vertonings is oorspronklik/uniek Afrikaans, sy verhoogpersoonlikheid is lig en komies, maar tussen woorde en stilstes trek hy jou in en vat jou op reis...al is dit na binne.
  • 'DIE DAG TO GUPPIE SWEEF' (11:00)
    'DIE DAG TO GUPPIE SWEEF' (11:00)
    Sat, Oct 28
    R140
    Oct 28, 11:00 AM
    R140
    Oct 28, 11:00 AM
    R140
    Twee hansworse uit 2052 vertel die storie van ’n grensposbewaarder, Guppie. Hy bly in die Republiek van die Kapok-boerevereniging. Dit is so vernoem nadat ’n aardbewing ’n skeur rondom ’n stukkie grond met 12 plase, twee opgaardamme en ’n kerk veroorsaak het.
Exhibitions
Store
bottom of page